Tag: nageregte
Heuning Appels met neute en vanieljeroomys
100g botter125ml heuning4 appels, in groot duk ringe of skywe gesny, skil nog aan50g haselneute50g gevlokte amandels50g pekanneutevanilla roomys Plaas die botter in ‘n braaipan en verhit dit op lae hitte totdat die botter begin skuim. Gooi die heuning by en laat die mengsel borrel soos lava. Maak seker dat ...
Read morePeer Krummeltert
‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...
Read moreSjokolade Eclair Yskastert
So verleidelik ! 2 pakkies tennisbeskuitjies 3 kop yskoue volroom melk 2 pakkies MOIR’S instant pudding – vanilla geur 375 ml room . Sjokolade Stroop: ½ kop kakao poeier 1 kop suiker ¼ kop melk ½ kop botter 1 tl vanilje essense Stroop: Bring tot kookpunt, prut saam vir 5 ...
Read morePerske Jogurttert
1 L grenadella of perske jogurt 1 blik kondensmelk 2 pakkies suurlemoen of pynappel jellie 125 ml kookwater 1 pakkie tennis beskuitjies 250 ml room 1 blikkie ingelegde perskes vir garnering grenadellapulp METODE: Meng jogurt en kondensmelk Voeg suurlemoen jellie wat in kookwater opgelos is by Meng alles goed saam Gooi ...
Read moreAdri se Yskastert
Goeie ou yskastert, 15min en hy’s gemaak. Ek verander net die vrugte en jellie en gebruik die vulsel as mousse poeding vir warm somerdae Jy het nodig1 blik ingedampte melk (sit in vrieskas vir ongeveer 2 tot 4ure). Hoe kouer hoe beter. 1 pakkie suurlemoen jellie.1k kookwater. 1 blik “crushed” ...
Read moreMaklike Kaaskoek
Kors: 1 Pakkie Tennisbeskuitjies, fyngedruk 4 el botter gesmelt bietjie fyn pypkaneel bietjie fyn gemmer poeier Vulsel: 2 x 250g houertjies roomkaas 125ml houertjie room 30 ml suurlemoensap 5 ml gerasperde suurlemoenskil 5 el witsuiker 3 groot eiers 1 tl vanielje 10 ml vlapoeier aangemaak in pasta met bietjie melk ...
Read moreCremora Pynappel Tert
Dubbele lekkerte 1 pakkie tenniskoekies (hou 3 eenkant vir krummel) 1 x 500g pak cremora poeier 1 blik fyngemaakte pynappels 1 kop kookwater 1 pakkie suurlemoen of pynappel jellie ~ aangemaak met halwe kop kookwater,en effe afgekoel 2 blikkies kondensmelk baie koud, verkieslik oornag verkoel in yskas 1 kop suurlemoensap ...
Read moreKoffiesjok Poeding
Koffie en sjokolade 2 van jou gunstelinge, dan is die poeding vir jou…. hemels, hemels Bestanddele:(genoeg vir 4-6 porsies) 1 kop bruismeel 2 jumbo eiers, geskei halwe kop witsuiker 1 opgehoopte el kakao poeier 1 opgehoopte tl bakpoeier sout – so mespunt 100ml kookolie 100ml kookwater 5ml vanielje Metode: Voorverhit ...
Read moreBeker Poeding
Hierdie is die maklikste mikrogolf poeding… seker jy het al die ander bestandele in jou koskas…. 160 ml koekmeel 120 ml suiker mespunt bakpoeier 2 eiers 90 ml melk 90 ml olie 4 el karamel 1 tl koffiepoeier 2 tl kakao 1 el konfyt Meng al die bestanddele saam en ...
Read moreMalvalekker Koelkastert:
Kors: 200g Tennisbeskuitjies, 125ml gesmelte margarien, 15ml suiker. Vulsel: 1 blik(397g) kondensmelk, 125ml suurlemoensap, 12 verglansde kersies, 150g malvalekkers, 250ml verkilde room, 5ml vanielje geursel, 100g (125ml) pynappelstukke (fyn), ekstra malvalekkers vir versiering. Gooi die kondensmelk in ‘n groterige mengbak. Voeg die suurlemoensap by en klits die mengsel totdat dit ...
Read more