Tag: terte
Bobaas Melktert met Smeerkors
Bobaas Melktert, regte ou staatmaker. So vinnig om te maak Kors:250 ml bruismeelknippie sout3el sagte botter3el witsuiker1 jumbo eierbietjie koue melk – ekstra Vulsel:1Lt volroom melk6el botter4 jumbo eiers, wit en geel geskei200 ml witsuiker1tl vanielje geursel3el koekmeel, 4 el mielieblommespunt sout200ml koue melk – ekstrafyn kaneel vir sprinkel Voorverhit ...
Read moreGranadilla Pynappel Yskastert
Wenner bederf keer op keer, min moeite en smul lekker 1 pak tennisbeskuitjies – gekrummel 4el botter 2ml vanilla geursel 1 blik kondensmelk 700g Jogurt – granadilla geur 1 blik pynappel “crushed” 3 pakkies jellie – suurlemoen, granadilla of pynappel 250ml kookwater 1 blikkie granadilla pulp Oor medium hitte smelt ...
Read moreMatt se Tjoef-Tjaf Tert
Matt se Een, twee, drie lekkerte, sonder moeite. maak hierdie tert sommer tjoef-tjaf 2 x pakkies kits poeding – jou gunsteling geur 2 x pakkies Tennisbeskuitjies – hou 6 eenkant vir bolaag krummels In ‘n groot tertbak, pak n laag beskuitjies op die tertbak se bodem Maak een boksie kits ...
Read moreVan Kondensmelk tot Karamel
n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep ...
Read moreKorslose Pampoentert
Ooskiet pampoen? Hier is ‘n plan ! 2 kop gaar pampoen, fyn gedruk (droog gekook dit moenie waterig wees nie) halwe kop koekmeel 1 x 410g-blik kondensmelk 4 groot eiers, geskei 5 ml gemmer 2.5 ml neutmeskaat (nutmeg) fyn pypkaneel Voorverhit oond 180C In ‘n mengbak sif koekmeel , gemmer ...
Read moreMalvalekker Yskastert
Malvalekker lagies yskastert in ‘n glas Jy het nodig: 1 pakkie Tennis beskuitjies, fyn gekrummel 4 el botter, gesmelt 20 malvalekkers, fyn gesnipper handvol rooi glanskersies, klein gekap 100ml suurlemoensap 250ml plain, (gewone geurlose) Griekse jogurt 1 blik kondensmelk (yskoud) 2 koppies room (yskoud) Nou so gemaak: Meng die helfte ...
Read moreElaine se Heerlike ongebakte kaaskoek
Ek het die resep saamgestel uit ‘n paar ander resepte en ek moet se dit is presies waarna ek opsoek was! Suurlemoen Kaaskoek 2 x 250g Volroom Maaskaas 500ml Room 1 Blikkie Volroom Kondensmelk 125ml Suurlemoensap 15ml Gelatien 2 Pakkies Marie Biskuitjies, fyngemaak 150g Margarien Gesmelt Meng beskuitjies met margarien ...
Read moreOreo Trifle
bestanddele: 500 ml gladde maaskaas 1 koppies versiersuiker 3 koppies melk 2 pakkies kits vanielje poeding 250 ml room, styf geklop 1 boks Oreo koekies, grof gekrummel In ‘n groot bak, room saam maaskaas en versiersuiker met ‘n elektriese menger tot gemeng, sowat 2 minute. In ‘n aparte bak, met ...
Read moreMaklike Kaaskoek
Kors: 1 Pakkie Tennisbeskuitjies, fyngedruk 4 el botter gesmelt bietjie fyn pypkaneel bietjie fyn gemmer poeier Vulsel: 2 x 250g houertjies roomkaas 125ml houertjie room 30 ml suurlemoensap 5 ml gerasperde suurlemoenskil 5 el witsuiker 3 groot eiers 1 tl vanielje 10 ml vlapoeier aangemaak in pasta met bietjie melk ...
Read moreKondensmelk Melktert
Dubbele Lekkerte ! 1 blik kondensmelk 3 kop water kop melk 6 hoog vol eetlepels mielieblom (cornflour) 2 eiergele ~ geklop 1 teel margarien 1 teel vanielje geursel pak tennisbeskuitjies fyn kaneel Metode In lekker groot pot, bring kondensmelk en water tot kookpunt In ‘n beker meng die cornflour met ...
Read more