Goue Patat in lemoendoppies

2011-07-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,008
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

Benodighede:

3 groot lemoene
1/2 skil van lemoen gerasper
3 med grootte patats
45 ml vars room
45 ml sherry
4 eetl botter
pypkaneel

So gemaak:

Sny lemoene in halwes. Krap lemoen versigtig uit dop uit, hou die doppie eenkant.
Skil en sny patats in blokkies, kook tot net sag, voeg botter laaste by, laat staan.
Sny nou die lemoen se binnevleisies op in blokkies.
Gooi nou in groot mengbak: gaar patatblokke, lemoenblokke, room, sherry, sout en peper, gerasperde lemoenskil. Meng liggies deur.
Stop nou die lemoenskil doppies met patatvulsel, plaas op bakplaat.
Sprinkel met kaneel, en “grill” tot mooi goudbruin.

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!