Loader

Vars Aspersies

2024-01-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Aartappel Koekies

  • Gevulde, gebakte tamaties

  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

Bestandele:

20 – 30 Vars Groen Aspersies
Olie Verkieslik olyf Olie
2 Eet lepels Bruinsuiker
40 ml Asyn (Balsamic)
‘n Suurlemoen
Sout en peper
Gerasperde Parmesan Kaas

Metode:
Verhit olie in ‘n groot pan en plaas Aspersies een vir een in. Braai vir ‘n halfminuut op elke kant. Voeg nou versigtig Die asyn in en dan die Suiker en karemeliseer.

Skep die Aspersies uit op ‘n bord en druk die sap van die suurlemoen oor. Sout en peper na smaak en strooi liggies die Parmesan oor en bedien dadelik.

Dit is perfek vir ‘n vinnige voorgereg

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!