Loader

Tag: Lemoen

Lemoen Piesangbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2-3 baie ryp piesangs, fyngedruk 2 koppies meel 2 teelepels bakpoeier 1/2 teelepel sout 2/3 koppie griessuiker 2 groot eiers 1/2 koppie groente-olie 1/2 koppie melk Sap van 1 suurlemoen (2 eetlepels sap) versiersel 2 koppies suiker banket sap van 1 suurlemoen 1 eetlepel ongesoute botter, teen kamertemperatuur Hoe om ...

Read more

Lemoenstroop Koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

.. heerlik vir teetyd of sommer vir lekker nagereg. Jy het nodig:.. 1 koppie sagte botter 1 kop suurmelk 2 eiers 2 el versuikerde lemoenskil koppie gekapte neute knypie sout 1 kop kookwater 1 kop suiker 1 teel koeksoda in melk 1 kop gesnyde dadels 2 kop meelblom So gemaak: ...

Read more

Goue Patat in lemoendoppies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Benodighede: 3 groot lemoene 1/2 skil van lemoen gerasper 3 med grootte patats 45 ml vars room 45 ml sherry 4 eetl botter pypkaneel So gemaak: Sny lemoene in halwes. Krap lemoen versigtig uit dop uit, hou die doppie eenkant. Skil en sny patats in blokkies, kook tot net sag, ...

Read more

Rosyntjie en Lemoen Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestandele: Sap en skil van 1 lemoen 250ml rosyne 1 eier effens geklits 30ml botter, gesmelt 500ml koekmeelblom 5ml bakpoeier 2ml koeksoda 2ml sout 125ml suiker 100g pekanneute, fyngekap Metode: Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ‘n middelslag broodpan met margarien. Vul die lemoensap aan met water tot 250ml. ...

Read more

Marmelade

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Sit ‘n aantal lemoene deur ‘n versapper, skil en al maar sonder pitte. Weeg 1 kg van hierdie mengsel, di. sap, skil, ens. en gooi in pot. Voeg 3/4 kg (= 750 g) suiker by en kook. Skep skuim af. Kook totdat mengsel dik genoeg is. Skep in gesteriliseerde glasbottels. ...

Read more

Garnale met lemoen

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

20 garnale, ontvries en sonder die dop 1 rooi rissie, ontpit en in dun repies gesny 1 knoffelhuisie, fyn gesny lemoenskil van 1 lemoen die sap van die lemoen 30 ml fyn gekapte pietersielie Braai die garnale in olie vir 4 minute terwyl jy dit roer. Na 2 minute, voeg ...

Read more

Cranberry-Lemoen Vark Tjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

sout na smaak peper na smaak 2,5 ml gedroogde tiemie 500 g vark tjops, ontbeen en dun gesny 160 ml lemoensap 125 ml hoenderaftreksel 125 ml cranberry-lemoen vrugte, gekap Meng die sout, peper en tiemie en strooi dit oor die vark aan beide kante. Braai die vark 2 minute aan ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!