Tag: bone.slaai
Gebakte Bone Slaai
So ietsie anders, heerlike slaai in ‘n oogknip 1 blik gebakte bone in tamatiesous 1 piesang, gekerf 1/2 koppie mayonnaise Meng als saam. Bedien dadelik Sprinkel met gekapte pietersielie. Resep deur : Ingrid Dodunski-Wild
Read more