Tag: varkvleis
Coca-Cola Varkboudtjops
Vinger aflek lekkerte ! . 4 varkboudtjops 1 blikkie Coca-Cola 125 ml tamatiesous 125 ml blatjang 125 ml gouestroop 2 el bruinsuiker 1 tl fyn gemmer Sout en peper na smaak 4 el botter Foelie Verhit oond tot 180 grade . Meng saam: Coca-Cola, bruinsuiker, tamatiesous, blatjang, stroop, fyn gemmer ...
Read moreSpek, Spinasie en Feta Varkfillet
Hemelse Spinasie en feta gevulde Varkfillet, toegewikkel in spek kombersie, bedruip met stroop en goudbruin gebak ! 1 heel groot varkfillet + – 1 kg 100g feta kaas 2 groot spinasieblare, gewas; kroon uitgesny en grof opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 12 repies spek 4 el Maple Stroop ...
Read moreMichael se Varkrol
Kom ons kyk gou of ek ‘n resep kan weergee wat julle ‘n idee kan gee wat ek hier gemaak het. Eerstens het ek gegaan en beide kante van die belly kruissnitte gemaak sodat die geure diep in die vleis kan intrek… Die vleis het ek met sout, varsgemaalde swartpeper ...
Read moreSchnitzel
As jy lief is vir varkvleis, is die een vir jou. Vervang jou hoenderborsies met Vark fillette (steaks) en maak die heerlikste smaakvolste Schnitzel Tuisgemaak , die beste , (bedien 2) 2 x 250 g Vark fillette in “butterfly cut” en plat as moontlik geslaan .Gegeurde broodkrummels ~ 6 sny brood, uitgedroog ...
Read moreTropiese Vark Kebabs
heerlik !! varkboud in blokkies gesny * 250g droë appelkose of perskes* blik pynappelstukkies * greenpepper in stukke redpepper in stukke marinade: kop lemoene se sap kopl vrugte blatjang 15ml heel korrelmosterd 100ml heuning 15ml droë roosmaryn sout en varsgemaalde swartpeper * Ryg die varkblokkies afwisselend met die droë appelkose ...
Read moreTaai Varknek tammeletjie
Heerlik….!! Een ontbeende varknek 1 vars gemmerknobbel, gesny in dun ringe (nie nodig om te skil nie) 3 groot knoffelhuisies, gekneus 1 rooi brandrissie, gehalveer 4 steranys 125 ml bruinsuiker 250 mlt droë sjerrie 125 ml oestersous 5 ml Chinese 5-speserye mengsel* Verhit oond tot 180?C. Plaas vark, gemmer, knoffel, ...
Read moreHeuning en Roosmaryn Geroosterde Varkboud
2 kg varkboud handvol rosyne 3 tl roosmaryn swartpeper en sout na smaak 200 ml heuning 1 blik heel tamaties 200 ml appelwyn/ligte witwyn foelie Maak met ? mes diep kepies in die vetlagie tot in die vleis. Druk ? paar rosyne en roosmaryn in kepies.. Geur vleis met peper ...
Read morePoolse Vark en Suurkool Bredie
Maak baie tyd vir die lekker winter resep! Bestanddele 1kg Varkvleis aan die been. 250gr spekvleis 200gr droe sampioene 1 Groot blik of bottel suurkool. (bottel suurkool smaak beste) 2 uie gekerf 3 loerie blare 1 teelepel pimento sade Sout en swartpeper na smaak 2 blokkies hoenderaftreksel Braai uie ...
Read moreVingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs
So 2kg varkrib sal genoeg wees vir vier persone. Verder het jy nodig: 2 knoffelhuisies, fyn opgesny 2cm gemmer, gerasper 125ml heuning 60ml lemoensap 60ml appelasyn 125ml tamatiesous 30ml Worcestershire-sous varsgemaalde swartpeper Meng al die bestandele en gooi oor die ribbetjies. Maak alles dig toe en hou vir ten minste ...
Read moreEisbein Bredie
2 eisbeins redelik groot 4 uie 4 wortels 4 aartappels 1 klein kopkool 1 rooi soet rissie 500 ml vleis aftreksel 1 blikkies bier/lager sout en peper 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie water Metode 1. Plaas eisbein in pot (ek gebruik sommer my plat boom potjie pot) 2. ...
Read more