Loader

Tag: aandetes

Heerlike Hoender

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

1.5kg Hoender porsies 1 koppie Mayonaise 1 koppie Mrs Balls Blatjang (enige geur) 1 pakkie uiesop Metode Meng mayonaise, blatjang en uiesop saam tot n pasta. Plaas hoender porsies in die pasta mengsel en bedek al die hoender porsies. Plaas in oondvaste bak en bak teen 180grade C vir 1 ...

Read more

Balsamic Varktjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (1 / 5)

4 varktjops, sonder been, vetjies verwyder (+- 115 g elk) 10 ml suurlemoenpeper 5 ml sonneblom olie Cooking Spray 125 ml balsamic asyn 75 ml hoenderaftreksel Besprinkel die tjops eweredig met die suurlemoenpeper. Verhit ‘n pan oor medium hitte wat bespuit is met die cooking spray en voeg die vark ...

Read more

Chilli con Carne

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

450 g maalvleis 375 ml water 10 ml chilli poeier 1 ui, gekap 2 seldery stingels, gekap 1 groen soetrissie, gekap 1 blikkie chilli boontjies 1 blikkie tamaties, gekerf gerasperde cheddar kaas gekapte groen ui Braai die ui, seldery en soetrissie vir ongeveer 5 minute. Verwyder en hou dit eenkant. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!