Allemuntige Braai Marinade
2013-08-31- Course: Braaigeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Nada Whincop deel haar in ‘n kits, vingeraflek lekker – Braai Marinade –
Half liter coke,
Kwart bottel suurlemoensap,
Kwart bottel sojasous.
Verseel saam met enige soort vleis in ‘n tupperbak en laatstaan vir van ‘n uur op die kombuisblad tot ‘n hele dag in die yskas. Skud tupperbak so nou en dan, sodat vleis oral sous kry terwyl dit “trek”.
Organiese weergawe: vervang coke met ‘n blikkie pynappel, of ‘n vars versapte papaja of pynappel.
.*Nada Whincop- via Facebook Boerekos Kookengeniet