Tag: braai
Mosterdsous
2 groot of 3 medium Eiers1 K Suiker3/4 K Asynknippie Sout2 eetl Mosterdpoeier (aangemaak tot ‘n pasta met ‘n bietjie asyn) Klits eiers, suiker, asyn en sout saam. Verhit oor matige hitte tot dik, maar moet nie kook nie. Roer mosterdpoeier-pasta daarby. Laat afkoel en hou in yskas. Heerlik saam ...
Read moreSnoek Koningskos oor die kole
Die beste manier om snoek gaar te maak is oopgevlek en oor warm kole – Chef Don Jy het nodig: 1 kg Braai Snoek – half ontdooi, moet nie die vel van die snoek verwyder nie 100 ml olyf olie Sous om te bedruip: 200 ml fyn appelkooskonfyt 150 ml ...
Read moreKondensmelk Mosterd Aartappelslaai
Heerlike onthou aartappelslaai soos ons mee groot geword het Bestanddele 4 groot aartappels 3 groot eiers – hard gekook 1 ui fyn opgekap Mayonnaise: 1 x 750g Bottel Crosse & Blackwell mayonnaise ½ blikkie kondensmelk 2 tl mosterdpoeier aangemaak met bietjie melk sout en peper na smaak pietersielie . . ...
Read morePlanne met Braaibroodjies
Almal lief Braaibroodjie! En natuurlik die traditionele tamatie, uie en kaas, sout en peper Braaibroodie bly maar tops, maar soms het mens ook lus vir afwisseling. Ek deel gou paar gunsteling vulsels idees . Piesang met spek en grondboontjiebotter Meng eers bietjie botter en mayonase smeer op broodjie, dan tamatie; ...
Read moreHein se LEKKA sous
Lekkerder all-round braai sous gaan jy nie kry nie Jy het nodig: 12 x Knoffelhuisies 1 x t/lepel koljander/danja 1 x t/lepel heel naeltjies 1 x t/lepel heel peperkorrels 1/2 t/lepel paprika knippie rooipeper 170 g sout 1/5 x koppie asyn 2 x koppies water 1 x t/lepel heel pimento/green ...
Read moreAllemuntige Braai Marinade
Nada Whincop deel haar in ‘n kits, vingeraflek lekker – Braai Marinade – Half liter coke, Kwart bottel suurlemoensap, Kwart bottel sojasous. Verseel saam met enige soort vleis in ‘n tupperbak en laatstaan vir van ‘n uur op die kombuisblad tot ‘n hele dag in die yskas. Skud tupperbak so ...
Read moreBraai Paai
2 Rolle Skilferkorsdeeg 300 g Boerewors gaargemaak, in skyfies gesny 2 Gaar Hoenderborsies – skyfies gesny (Gerookte Hoenderborsies kan ook gebruik word) 1 Pakkie Gesnipperde Spek 1 Ui 1 Rooi Rissie 1 Geel Rissie 1 Pak Sampioene Feta Kaas Mozzarellakaas Cheddarkaas So gemaak: Spuit braairooster baie goed met spay&cook ...
Read more