Loader

Tag: marinade

Lekker Sosaties

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Dis die beste sosaties wat jy ooit gaan proe, maar jy kan nie Saterdag middag 4-uur besluit om hulle teen 6-uur op die braai te hê nie. Glo my, hulle is die beplanning werd! 1.5 kg blokkies Vleis (kombinasie Vark & Bief werk lekker) Melk-marinade 2 gekneusde Suurlemoen Blare125ml Melk1 ...

Read more

Perske bedruipmengsel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

25 ml perske pureé5 ml suurlemoensap30 ml heuning5 ml gekapte gemmerwortel Meng alles saam en bedruip vleis terwyl jy braai.

Read more

Vinger aflek lekker “spare rib”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

trooskos !! 1.5 kg vark “spare rib” snitte 1 pakkie Royco spare rib marinade (aangemaak soos op pakkie aangedui) 200 ml coke cola 3 el botter sout en peper na smaak . Voorverhit die oond tot 180 grade C . Stip oondpan met botter, plaas ribbetjie bo op, bedek pan ...

Read more

Taai en krakerig gerookte Eisbein

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bestanddele 1 Gerookte Eisbein per persoon 3 el botter 1 pakkie Royco “spare rib” marinade (aangemaak soos aanwysings op pakkie) 3 el appelkooskonfyt 125 ml coke cola Swaar gewig foelie Metode Voorverhit oond na 180 C Sit vleisstuk in ‘n oondbak met botter gestip onder in. Maak ‘n deksel van ...

Read more

Watertand lekker Klub Steak in die pan

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 klub-steaks (matured) vars gemaalde peper Sout 1 pakkie Royco “spare rib” marinade, aangemaak soos op pakkie 2 el olie 3 el botter Verhit ’n swaarboompan tot baie warm met botter en olie. Seël die steaks aan albei kante, geur met sout en peper en braai vinnig vir 3 min ...

Read more

Heuning Tjops

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hemelse Blatjang~Heuning Tjops oor die Kole *10 lams of vark loin tjops vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak Meng al ...

Read more

Nadia se Braai Marinade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Braai Marinade Half liter coke, Kwart bottel suurlemoensap, Kwart botter sojasous. Verseel saam met enige soort vleis in ‘n tupperbak en laatstaan vir van ‘n uur op die kombuisblad tot ‘n hele dag in die yskas. Skud tupperbak so nou en dan, sodat vleis oral sous kry terwyl dit “trek”. ...

Read more

Vroutjie-lief Hoender

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Jy het nodig: 2kg Hoender Stukke van jou keuse 750ml Blatjang 340ml Perske konfyt (fyn) 750ml Tamatiesous 250ml Coca-cola 15ml Hoender spesery Sout en pepper na smaak Kook hoender tot amper gaar,terwyl hoender kook,meng al die bestandele saam. Dit moet alles fyn wees. Meng alles sommer klaar in kastrol wat ...

Read more

Gemarineerde chilli hoenderhartjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Die een is n lekker byt resep wat ek vandag sommer bymekaar gesit het. Dis een van my beste idees ooit gewees! hoop julle geniet hom net soveel soos wat ek hom geniet het. Gemarineerde chilli hoender hartjies Bestandele: 1 Kg hoender hartjies 2 medium grootte fyngekapte uie 2 medium ...

Read more

Hein se LEKKA sous

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Lekkerder all-round braai sous gaan jy nie kry nie Jy het nodig: 12 x Knoffelhuisies 1 x t/lepel koljander/danja 1 x t/lepel heel naeltjies 1 x t/lepel heel peperkorrels 1/2 t/lepel paprika knippie rooipeper 170 g sout 1/5 x koppie asyn 2 x koppies water 1 x t/lepel heel pimento/green ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!