Loader

Spardeeg Kluitjies

2014-11-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Trooskos – Beesvleis en Groente Bredie

  • Geurige Lamsbredie Kerrie

  • Eenpan Worsies en Bone Lekkerte

  • Ouma se Boerewors bredie met mieliepap

  • Ouma se Beesvleis Potbraai

Vinnig en maklik

Lekker smul kluitjies van klaargemaakte deeg. Volgende keer as jy ‘n lekker bredie maak, probeer gerus die smul lekker bykos.

1 Pot klaargekookte bredie van jou keuse
1 pak spar brooddeeg

Voorverhit oond 180 C
Breek brooddeeg in bolletjies, pak bo op jou bredie
Bak in voorverhitte oond vir + – 15 tot 20 min tot goudbruin

Bedien dadelik

Maritza Farham‎ via Facebook Boerekos Kookengeniet 
Recipe Type: Tags: , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!