Eenpan Worsies en Bone Lekkerte

2016-03-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

2,781
Related Recipes:
  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • Lamsvleis Breyani

  • Trooskos – Beesvleis en Groente Bredie

‘n Eenpan lekker randrekker, sommer tjop tjop aanmekaar geslaan, smul lekker en vullend, en bonus !! min skottelgoed….

2 blikkies KOO baked beans
375 g  “Enterprise smoked cocktail sausages ~ ontdooi
bietjie botter
halwe teelepel suiker

Smelt botter in diep pan of kastrol
Braai nou die mini worsies stadig tot lekker goud bruin
Gooi die baked beans by en bring tot kookpunt
Gooi bietjie suiker by en prut vir paar minute tot boontjies lekker stoom warm is
Bedien met lekker vars broodjie met botter  of roosterbrood

Comment (1)

  1. posted by Francois on April 9, 2016

    Heerlik – my Russiese vriende het “vervreet” !!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!