Loader

Hoenderslaai met brandewynheuning

2008-12-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (2.8 / 5)

2.8 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Baba-aartappelslaai met jogurt-suurroomsous

  • Beesfillet slaaipakkie

  • Boneslaai met koljander en amandel pesto

  • Kinder Kulslaai

  • Koel Komkommer Slaai

 

Benodighede

4 hoenderfilette,in repies
20 ml mielieblom
25 ml brandewyn
50 ml heuning
5 ml olyfolie
3 tl sesamsaad
gemengde slaaiblare
vars koljanderblare (opsioneel)
rooi geel en groen soetrissie
komkommer skyfies
avo, geskil en gesny

 
Metode
 
Bedek die hoenderrepies met mielieblom.
 
Verhit die olie in n diep pan en braai die hoenderrepies tot goudbruin
 
Voeg die heuning en die sesamsaad by. Wanneer die heuning begin karamelliseer voeg dan die brandewyn by en laat dit vir twee tot drie minute prut. Verwyder van plaat af .
 
Berei bakkies voor met n bed van slaai en koljanderblare, skep gebraaide hoenderrepies boop .Maak mooi met pepies rooi geel en groen soetrissie, komkommer en avo

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!