Loader

Recipe Type: Braaivleis

Spek en Kersie Kebabs

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Benodighede: 1 Kop heuning 1/4 kop soya sous glanseerde kersies..( kan vir 4 ure in brandewyn/whiskey laat le week voor jy hom op sosatie gebruik) paar pakkies langĀ  repies spek So gemaak: Ryg die spek en kersies beurtelings soos ‘n korsentina, op die sosatie stokkie. Sit al die sosaties in ...

Read more

Wilds Sosaties

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  2.5 kg Wildsfilet in blokkies gesny. 1.5 kg Lamsvleis in blokkies gesny. Ā½ kg varkspek 2 groot uie in ringe gesny 1 Eetl kerrie poeier Ā½ Eetl borrie 2 Eetl suiker 1 Eetl mielieblom 2 Eetl perske blatjang 1Ā½ koppie asyn 1Ā½ koppie water METODE: Braai die uie in ...

Read more

Kerriemarinade vir die braai

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Hierdie resep is uitstekend vir hoender /vark marineer 1 ui, fyn gerasper in bak met deksel 1 1/4 koppie swart asyn 3 lepels suiker 2 lepels borrie 1/2 koppie Mrs.Balls Chutney 1 groen rissie, opgekap met pitte 2 lepels Cartwright ekstra sterk poeier 1 bay leave (loerierblaar) 2 naeltjies Meng ...

Read more

Knoffel en suurlemoen skaap tjops

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

4 knoffelhuisies, fyn gekap 1 ml gedroogde roosmaryn 100 ml suurlemoensap 5 ml vars gemaalde swartpeper 20 ml olyfolie 8 skaap tjops Meng al die bestanddele saam en gooi dit oor die skaap tjops. marineer die vleis vir tenminste 1 uur. Braai die vleis en geur met sout en peper ...

Read more

Kreef oor die kole

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

rou kreef suurlemoensap vars, gekapte pietersielie Bedruipsous 250 ml botter, gesmelt 1 groot suurlemoen se sap 5 ml gemengde gedroodge kruie 5 ml gekapte knoffel Metode Sny die krewe ruglangs oop sonder om dit deur te sny. Breek die kreef oop en druk dit plat. Verwyder die dermpie uit die ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!