Recipe Type: Braaivleis
Heel Hoender “flattie” oor die kole
1 lekker groot plaashoender sowat 1 liter marinade van jou keuse, met paar druppels kookolie by gemeng sout en peper na smaak . Was daai hoender nou deeglik onder lopende koue water, kyk vir los veertjie; veral om die vlerkies, en verwyder dit. Plaas die hoender met rugkant na onder ...
Read more“Flamed grill” lamsrib
“Flamed grill” lamsrib Die lamsrib word eers geskroei en geseel oor flamme en dan stadig tot perfeksie gebraai Hout, is die belangrikste bestandeel van ‘n braaivleis, en as mens nou gelukkig genoeg was om hardekool te kon kry soos ons vandag, dan sleep mens mos ‘n heel lamsrib oor daai ...
Read moreKerrie Hoender-Sosaties
1,5 kg hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek – dun skyfies in dieselfde grootte blokkies gesny ** groen soetrisse opgekap in stukke , opsioneel ** uie in stukke opgekap, opsioneel Meng bogenoemde vleis en spek met die volgende: ...
Read moreCoca-Cola Hoenderkebabs
1 kg hoenderfillet in blokkies opgesny 1 groot ui, stukke gekap 1 groot groen soetrissie, stukke opgekap 500 ml coca-cola 125 ml sojasous 1 el bruinsuiker 3 el goue stroop 5 ml sout 6 sosatiestokkies in water geweek Ryg die hoenderstukke in op sosatiestokkies om die beurt met uie en ...
Read moreSpitbraai – voorbereiding en marinades
Lam, Speenvark, Bosvark, Klein wildsbok, en Pluimvee …noem dit, doen dit…!! VOORBEREIDING VAN KARKAS Gebruik 5 ml sout en 1 ml vars gemaalde swartpeper per kg vleis. Vryf helfte van die sout en peper aan binnekant van karkas. Hou res van mengsel om karkas naby die einde van roostertyd aan ...
Read moreHeuning Tjops
Hemelse Blatjang~Heuning Tjops oor die Kole *10 lams of vark loin tjops vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak Meng al ...
Read moreBoereworsbolletjie Kebab
Moeg vir dieselfde goeters oor en oor by die braai…? Probeer gerus die smul lekker dis vir iets anders Jy benodig: Rou Boerewors Groot Knopie Sampioene ~ in dik skywe gesny Uie ~ in growwe stukke gesny Marinade van jou keuse bietjie olie sosatie stokkies Ryg al die vleis uit ...
Read moreSkaaptjoppies
Vinger aflek lekker Skaaptjoppies: bietjie kookolie 3 uie, in skywe gekap 2 el bruinsuiker 1 lourierblare 3 el kerriepoeier 2 el bruin asyn fyn gerasperde lemoenskil na smaak 37.5ml fyn appelkooskonfyt 200ml water 1 tl sout 1 el peperkorrels 1.5 kg skaaptjops Verhit die olie in die pan. Soteer die ...
Read moreSampioen en Spek Happie
Hier is nog ‘n wenner vir peuselhappie om die braai… Ek vat sommer ‘n plastiek bakkie en gooi ‘n klomp sout en water daarin, dit moet ‘n lekker sterk sout water oplossing wees. Gooi nou jou pakkie Sampioene daarin en los dit so paar minute sodat dit die sout water ...
Read more