Tag: tamatiesmoor
Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor
Heerlik saam mieliepap, kapokaartappels, stampmielies of bo oor worsrolletjies . 1 groot eiervrug, geskil in groot blokkies gesny (plaas in bakkie kouewater) 3 groot tamaties, ontvel en opgesny in blokkies 2 groot uie, geskil en fyn opgekap 1 groot soet groenrissie – blokkies opgekap 6 knoffeltoontjies – geskil en gekneus ...
Read moreTamatie en Uie Sous Vir Pap en Wors
Bestanddele: 1 Blikkie fyn tamaties OF 5 geblanseerde tamaties 1 groterige ui 1 Pakkie Uie sop Bisto Sout en peper Metode: Braai uie tot goudbruin, voeg gekerfe tamaties by en prut vir 5 min tot alles deurwarm is. Meng die Uiesop en 3 eetlepels Bisto met ‘n 600 ml water ...
Read more