Tag: skaapstertjies
SKAAPSTERTJIES
SKAAPSTERTJIES ~ Ilsemyn Skaapstertjies was altyd as afval beskou, probeer hierdie resep en jy sal anders daaroor dink. 2kg skaapstertjies 3 uie Steak ‘n Chop Spice Heel koljander Pepermeul Gooi die skaapstertjies en 1 van die uie in ‘n drukkoker en laat drukkook vir ongeveer 15min. Sny uie in skywe ...
Read more