Rice crispies horingkies
2013-10-08Average Member Rating
(0 / 5)
0 People rated this recipe
2,780Related Recipes:
‘n Ander lekkerte:
1 blik ( 375g ) karamelkondensmelk
15ml suurlemoensap
240gr Rice Crispies
+- 16 roomys horinkies
Klits kondens melk, suurlemoensap tot glad. Voeg RiceCrispies by en meng goed. Skep elke roomys horinkie hoogvol met die mengsel. Lekker vir kinderpartytjie!
*Marie van Wyk via Facebook Boerekos Kookengeniet *