Loader

Tag: sjokoladekoek

Sjokolade Mayonnaise koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  Die Mayonnaise maak die koek lekker klam. Die koek bly vir dae lank klam . Beste koek ooit! . (Maak 1 groot koek) 500 ml koekmeelblom 150 ml kakaopoeier 15 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 3 jumbo eiers – kamertemperatuur 375 ml suiker 5 ml vanieljegeursel 250 ml mayonnaise ...

Read more

Rooibos Sjokokladekoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Rooibostee-sjokoladekoek  250 ml warm Instant Rooibostee (1 t op 250ml water) 125 ml kakao 4 ekstra-groot eiers, geskei 375 ml suiker 125 ml olie 5 ml vanieljegeursel 450 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 2 ml sout Versiersel 1/2 pakkie sjokoladekitspoeding 1 blik karamelkondensmelk 250 ml rooMVoorverhit die oond tot 180 ...

Read more

Klam Sjokolade Koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Bestanddele: 1½ koppie strooisuiker 125ml botter 125ml kakao 250ml warm water 500ml meelblom 2 eiers 125ml karringmelk 10ml vanilla 5ml kremetart 5ml koeksoda ¼ teelepel sout So gemaak:   Meng kakao met warm water. Meng koeksoda met karringmelk. Sif droë bestandele. Klop botter en suiker goed. Klop eiers goed. Voeg ...

Read more

Onvergeetlike klam Koffie Sjokoladekoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Die geheim van ‘n klam sjokolade koek le in die vervanging van botter met olie, en hierdie resep doen dit!!! Eenvoudig , een bak mengsel wat verseker een van jou gunstelinge gaan word. Bestanddele: 2 kop koekmeel ¾ kop cocoa poeier 1 ½ tl bak poeier 2 tl koeksoda ...

Read more

Onfeilbare Sjokoladekoek.

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

1] Sif saam en hou eenkant: 2 Koppies koekmeelblom 2 Koppies Strooisuiker 4 Eetlepels Kakao 4 Teelepels Bakpoeier Knypie sout. 2] Skei die wit en geel van 6 eiers. 3] Klits die geel van die eiers baie goed. 4] Voeg een koppie kookolie by een koppie kookwater en bring dit ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!