Ontbyt nessie

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,810
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Slappap met kaas en bros gebraaide spek

Japtrap Ontbyt…

6 snye brood, korsies af, en gebotter
6 eiers
1 pakkie spek, fyn gekap
gerasperde kaas
gekapte parsley
sout peper na smaak

1 Plaas gesmeerde broodjies in muffin pannetjie, botter na onder, druk vas
2 Breek eier in elke broodjie, sprinel sout en peper
3 Sit nou gekapte spek oor eier, gooi kaas bo oor
4 Sprinkel met parsley
Bak 180oC for 15 to 20 mins

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!