Tag: rice crispies
Rice crispies horingkies
ān Ander lekkerte: 1 blik ( 375g ) karamelkondensmelk 15ml suurlemoensap 240gr Rice Crispies +- 16 roomys horinkies Klits kondens melk, suurlemoensap tot glad. Voeg RiceCrispies by en meng goed. Skep elke roomys horinkie hoogvol met die mengsel. Lekker vir kinderpartytjie! *Marie van Wyk via Facebook Boerekos Kookengeniet *
Read moreDadel & Rice Crispies Balle
1 lb (500gr) Dadels 2 kop Suiker 6 kop Rice Crispies 2 eetlepels gesmelte Botter 4 Eiers geklits Klapper Laat dadels, suiker en botter saam kook vir 10 minute. Roer goed geklitste eiers by. Kook weer. Voer rice crispies by. Rol balletjies en rol dan in die klapper.
Read more