Loader

Tag: koljander

Koljanderslaaisous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

45 ml asyn 5 ml sout 125 ml olyfolie 10 ml gemaalde koljandersaad Plaas die bestanddele in n bottel met n skroefdeksel en skud dit tot goed gemeng. Sprinkel die slaaisous net voor opdiening oor tamatie- of avokadoslaai.

Read more

mamma kraai se boerewors

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Enigeen op hier lief om vleis te bewerk en ‘n allerheerlike Boerewors resep wil hê, hier is die een wat ek al die jare gebruik het. 1½ kg  beesvleis 1½ kg  varkvleis 500 g. varkspek, in klein blokkies gesny (skaapvet kan hier vervang word) 6 el heel koljander 2 el sout ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!