Tag: hake
Verrassings Vis Pakkies
Hierdie is trooskos vir die siel, ek eet die gereg sommer met ‘n eetlepel in een hand en broodjie in ander hand sodat ek al daai heerlike sousies kan opdep met brood . Genoeg vir 3 pakkies, pas aan vir meer vispakkies 3 groot Hake fillette – gevries 1 groot ...
Read more“Kafee op die hoek ” Vis
Lekker bros gebakte vis is in ‘n degie 4 tot 6 hake fillets – gevries 2 kop koekmeel 1/2 tl sout 1/2 tl rooipeper “cayenne pepper” 8 druppels “egg yellow” kos kleursel kouewater (so 2 koppie) 1 lt kooklie In lekker groot plat mengbak, sif koekmeel, sout en cayenne pepper. ...
Read more