Tag: Gebakte Vetkoek
Kerrie Vetkoeke met ‘n Twist
My twist op n kerrie vetkoekie vandag , gesonder sal julle wonder !!! Gebak en nie gebraai nie.. Easy peasy, gekoopte brood deeg by bakkery, jou eie spesiale kerrie vleisie en bou jou bun en in die oond vir omtrent 20 min ! (160 C) Ek het Canola ...
Read more