Ribbetjie oor die kole

2013-12-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

6,796
Related Recipes:
  • Snoek Koningskos oor die kole

  • Sondagmiddag Lamsboud

  • “Flamed Grill” T-Bone

  • Rump Steak Kerrie Sosaties

  • Regop Hoender “flattie” oor die kole

Vingerlek lekker

lamb rib so 1 tot 2kg
1 ui, baie fyn gekap
1/4 kop olyfolie
1/2 kop suurlemoensap
4 el heuning
3 knoffelhuisie, gekneus
1/2 tl fyn gemmer
1 tl droë roosmaryn
sout en vars gemaalde peper na smaak

Meng al die bestanddele saam. Gooi oor die ribbes en marinade vir sowat 2 ure

Maak lekker braaivleis vuur van goeie HOUT , wag tot die kole goed gloeie.

Plaas rib op ‘n rooster oor warm kole vir sowat 15 – 20 minute met bene kant na onder, Rooster tot goudbruin . Draai om en bedruip met marinade. Herhaal proses tot goudbruin en gaar na smaak. Geur met sout en peper na smaak.

Sit dadelik voor

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!