Wortelslaai
2016-11-10- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.8 / 5)
33 People rated this recipe
Related Recipes:
Moenie die slaai te lank voor die tyd maak nie, die gerasperde wortel moet nog lekker krakerig wees as jy die slaai voorsit
.5 groot vars Wortels
1 groot ryp Pynappel geskil, kern uitgeaal en in happie grootte blokkies opgesny
Lemoensap (vars uitgedruk of gekoop)
1 tl suiker
.
Metode
Skrap wortels skoon en spoel goed af
Rasper wortels met growwe kant van rasper
Gooi in slaaibak met pynappelstukke, bietjie suiker maak effens nat met lemoensap
Meng goed deur, bedien dadelik