Recipes from Ingredient: suiker
Piesangbrood
Lekker maklike piesangbroodjie, altyd n wenner125 ml margarien300 ml suiker2 eiers2 x 250 ml meel10 ml bakpoeier2,5 ml sout5 fyngedrukte piesangs2,5 ml vanilla Room botter en suiker. Klits eiers een vir een by. Voeg die gesifte droë bestanddele by. Meng die piesangs en vanilla by. Bak +- 1 uur by ...
Read moreToffie Appels
Lekkerste lekker manier vir kinders om ‘n vrug ook in te kry 30 middelslagappels30 stokkies1 liter (4 k) suiker375 ml water1 ml sout250 ml (1 k) gouestrooprooi kleursel Was en droog appels af en steek stokkies stewig by die stingelent in. Los suiker op in water, voeg sout en stroop ...
Read moreMalvapoeding
Beslag: 4t Botter1k Strooisuiker2 Eiers2 ½ t fyn Appelkooskonfyt1t Koeksoda½ k Melk1t Bruinasyn1k Koekmeelblom, gesifKnippie Sout Sous: 1k Room¾ k Suiker125 g Botter½ k Kookwater1t Vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ‘n groterige oondvaste bak goed met botter of margarien of spuit met ‘n kleefwerende kossproei.Room die botter en ...
Read moreGouestroop-en-kaneelkluitjies
Kluitjies250 ml bruismeelKnippie southalwe tl kaneelhalwe tl gemmer3 el botter2 groot eiers30 ml melk (ongeveer),Sous250 ml water250 ml suiker2 el vars suurlemoensap5 el gouestroop5 ml kaneel3 el botter Sif die meel, sout en kaneel saam. Vryf die botter met jou vingerpunte in tot die mengsel krummelrig is. Klits die eier en melk saam ...
Read moreRyk vrugtekoek met stroop
Probeer dit vir ‘n verandering met ‘n wiggie romerige bloukaas en soetwyn ná ete Vrugtemengsel500 g vrugtekoekmengsel250 ml suiker250 ml water100 g botter of margarien10 ml koeksodaBeslag500 ml koekmeel5 ml gemengde speserye2 ml fyn kaneel5 ml bakpoeier1 eier, geklits125 ml gesnipperde groenvyekonserf of makataankonfyt125 ml gehalveerde glanskersies125 ml gesnipperde dadels45 ...
Read moreOuma se ‘Maklike Hol Vetkoeke
Lekker bak…!!… Dit werk elke keer en die vetkoeke is lekker hol. Hier is die resep… 8 k koekmeel1 pakkie kits suurdeeg1 eetl sout1 eerl suiker1 liter louwarm waterolie vir braai Knie alles saam. Deeg moet styf wees, anders absorbeer dit te veel olie tydens bakproses) Knie vir minstens 7 ...
Read moreDuiwelsrib
Bestanddele:Varkribbetjies1 eetlepel marmite5 eetlepels suiker1 eetlepel mielieblom2 eetlepels asyn3 eetlepels fyn gekapte gemmerkonfytof 2 teelepels gemaalde gemmer1 huisie gekapte knoffelMetode:
Read more