Vinnige tunatert

2014-01-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 27
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

27 People rated this recipe

18,442
Related Recipes:
  • 2 Keer bak Souttert

  • Korslose Bully-Beef Souttert

  • Spinasie Quiche

  • Korslose sout tert

  • Spek en Sampioen Quiche

Op my spyskaart vannaand – Vinnige tunatert

1 blikkie tuna
½ koppie gerasperde kaas
1 gekapte ui
2 eiers
25 ml koekmeel
½ teelepel bakpoeier
knippie sout
200 ml melk
gekapte pietersielie

Smeer ‘n oondvaste tertbord met botter of olie. Vlok tuna. Meng kaas en uie. Klits eiers, koekmeel, bak- poeier, sout en melk. Giet mengsel bo-oor en strooi gekapte pietersielie oor. Bak in oond tot gaar teen 180 ºC vir 30 minute. Bedien warm .

*Ben Bester via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Recipe Type: Tags: , , ,

Comment (1)

  1. posted by Sonja Claassen on February 22, 2016

    Resepte is lekker

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!