Loader

Tag: feta

Spek, Spinasie en Feta Varkfillet

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hemelse Spinasie en feta gevulde Varkfillet, toegewikkel in spek kombersie, bedruip met stroop en goudbruin gebak ! 1 heel groot varkfillet  + – 1 kg 100g feta kaas 2 groot spinasieblare, gewas; kroon uitgesny en grof opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 12 repies spek 4 el Maple Stroop ...

Read more

Maritza se Spinasie en Feta Pizza

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Lekkerste Vleislose Maandag Ete Bossie Spinasie Wit Cheddar Kaas ~ na smaak Feta Kaas~ na smaak Sy pizza winkel of gevriesdes Sampioene afgewas , gekap en gebraai sout, peper en kruie na smaak 1 pizza basis gekoop  by pizza winkel of gevriesdes Voorverhit oond na 180C Kook Spinasie n Klein bietjie ...

Read more

Heuning en Feta Pampoenkoekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele: 2 koppies gaar boerpampoen fetakaas, gekrummel 2 tl fyn kaneel halwe koppie heuning 2 eiers 1 koppie koekmeel 1 tl bakpoeier olyfolie vir braai halwe koppie pekanneute, gekap(opsioneel) Metode: Meng nou die gaar fyngedrukte pampoen, meel, bakpoeier, eiers en pekanneute saam. Verhit ’n bietjie olyfolie in ’n pan ...

Read more

Feta en Beetslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

2 x pakkies vars rocket blare 1 x klein houertjie feta (enige geur) Beet (sag gekook en geskil en afgekoel) 1 x Ceaser slaaisous Metode Gooi Rocket blare in slaaibak Sny feta in blokkies, voeg by blare Sny beet in lekker stukke en voeg by slaai Gooi Slaaisous by so ...

Read more

Tamatie-Uie-Feta Omelet

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 – 3 eiers sout en peper na smaak olyfolie 30 ml fyn gekapte rooi ui paar kersie – tamaties, halveer, en gebraai in warm botter ‘n kwart koppie krummel Feta kaas 1 knoffelhuisie en kruie na smaak Meng die eerste 3 bestanddele goed. Verhit die pan oor medium hitte ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!