Loader

Tag: skaap

SKAAPSTERTJIES

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

SKAAPSTERTJIES ~ Ilsemyn Skaapstertjies was altyd as afval beskou, probeer hierdie resep en jy sal anders daaroor dink. 2kg skaapstertjies  3 uie Steak ‘n Chop Spice Heel koljander Pepermeul Gooi die skaapstertjies en 1 van die uie in ‘n drukkoker en laat drukkook vir ongeveer 15min. Sny uie in skywe ...

Read more

Boland Skaap Potjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Kookolie 8 skaapnek in 15 mm dik skywe gesny 8 skaap kneukels in 15 mm dik gesny 8 varkvleis kneukels, 15 mm dik gesny 8 klein uie 10 ml sout Vleisaftreksel 8 wortels, elk in 3 stukke gesny 3 groot aartappels, in blokkies gesny 24 jong groenbone, gehalveer 6 murgpampoentjies, ...

Read more

Tamatie en Groenboontjie Skaap Skenkel Bredie

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

pure nostalgie, nes ouma se bredie… Bestanddele: 1- tot 2 kg skaap skenkel stukke 1/4 kop kookolie 3 groot uie, in skywe gesny 3 knoffelhuisies – gepers 500 ml vleis aftreksel – warm ekstra warm water 3 groot aartappels, in kwart stukke gesny 500 g groenbone 1 pak sampioene – ...

Read more

Kerrie afval Potjie ( Skaap pens-en-pootjies)

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

1 x skaapkop, oopgekap en harsings uitgeskep 1 x skaappens skoongekrap 1 x skaaptongetjie ontvel 4 x skaappootjies 1 x skaapnek in skywe gesny 2-3 heel uie sout -en – peper, kerriepoeier na smaak 125 ml suiker (verkieslik bruin) 45 ml kerriepoeiermengsel ( van goeie gehalte) 1 x knoffelhuisie fyngedruk ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!