Tag: karamel
Karamel Amarula Sjokoladekoek
Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ‘n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur ...
Read moreNo-Nonsense Peppermint CrispTert
Een van die lekkerste lekker. ooit.. !! 1 blik karamel kondensmelk 250 ml room pakkie tennis beskuitjies 2 tot 3 pepermint crisp stafies Pak vir jou ‘n goeie laag tennis koekies in plat glasbak Skep blikkie karamel kondensmelk eenkant in ‘n mengbak, met ‘n vurk klits dit bietjie tot gladde ...
Read moreKaramel Popcorn
Lekker bederf..!! 12 kop klaar gespringde popcorn stroop: 2 kop wit suiker knypie sout 1 tl karamel essence 125ml stroop 2 kop water Sprei eweredig popcorn op bakplaat met waspaier uitgele Meng stroop bestanddele, bring tot kookpunt oor matige hitte totdat die suiker opgelos het., as daar suikerkristalle teen die ...
Read moreRice crispies horingkies
‘n Ander lekkerte: 1 blik ( 375g ) karamelkondensmelk 15ml suurlemoensap 240gr Rice Crispies +- 16 roomys horinkies Klits kondens melk, suurlemoensap tot glad. Voeg RiceCrispies by en meng goed. Skep elke roomys horinkie hoogvol met die mengsel. Lekker vir kinderpartytjie! *Marie van Wyk via Facebook Boerekos Kookengeniet *
Read moreAnandi se Karamel Botter Koekies.
Dis soos gemmer koekies, sonder di gemmer, lekker chewie! 250g botter 1 tlp vanilla geursel 30ml goue stroop 1k bruinsuiker 2 ½ kop bruismeel VOORBEREIDING: Verroom botter, geursel en goue stroop tot lig en romerig Voeg suiker by en meng Voeg meel by en meng tot ‘n deeg Rol balletjies ...
Read morePiesang Karamel Yskastert
3/4 van ‘n 200g pakkie mariebeskuitjies, fyn gedruk 125ml (1/2k) botter, gesmelt 1 blik (385g) karamelkondensmelk 3 groot piesangs shokolade van eie keuse Metode: Bespuit ‘n tertbord, 19cm in deursnee, met kleefwerende kossproei. Meng die beskuitjiekrummels en botter, en druk die mengsel vas in die voorbereide tertbord. Klits die ...
Read moreKaramel potbroodjie
Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker 1 brood deeg (by Spar te koop) 1 koppie karamelsuiker 1 glasie vars room Smeer n plat boom pot (cast iron pot). Maak ewe groot balletjies van deeg en pak in pot al in sirkel vorm. ...
Read more