Loader

Tag: south african recipes

Skaapnek en Groenboontjie bredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 ...

Read more

Smeerdeeg vir Melktert Kors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Genoeg vir 3 foelie tertbakkies 1 ekstra groot eier 4 el botter / margarien 25 ml suiker 2 ml vanielje geursel 125 ml koekmeel 5 ml bakpoeier knippie sout   Voorverhit  oond na 180 C Skei die eier, verroom die botter / margarien, suiker, vanielje en eiergeel saam. Sif die koekmeel, bakpoeier ...

Read more

Ham, Sampioen en Eier Bakkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

Smul lekker idee vir ontbyt – in jou muffin pan . 12 groot eiers 12 snye (groot ronde) bv. York Ham 1 koppie cheddar kaas, gerasper pakkie sampioene, gekerf en in botter gebraai sout gemaalde swartpeper *pietersielie Voorverhit oond tot 200 grade .. Spuit 12 gaatjie muffinpan met kleeffwerende sproei ...

Read more

Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Smul Randrekker . 8 ESKORT Kaas Russians – happie groote gesny olyfolie 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 groot ui – fyn gekap 1 pakkie kits witsous – aangemaak volgens instruksies 2 kop vars spinasie – fyn opgekap 1 kop gerasperde mozzarella kaas – gerasper 1 kop cheddar kaas – gerasper ...

Read more

Kerrie Frikkadel met Piesang

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sout varsgemaalde peper vir die kerriesous: 3 el botter 3 el kookolie 2 uie baie dun ringe ...

Read more

Sweet Chilli Steak Roll getop met Uieringe

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Vinger aflek lekker een ! sommer tjop-tjop aanmekaar! (genoeg vir 2 met mini franse broodrol of 4 porsies vir gewone broodrolletjies) . Vir die Steak: 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 250 ml Sweet chilli Sauce, plus bietjie eksta vir braai 30ml olie 3 el botter peper na smaak sout ...

Read more

Diepgebraai Pampoenpoffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Oorskiet pampoen? Hier is ‘n heerlik verslawende plan ! Jy benodig: 1 kop pampoen, droog gekook en fyn gedruk (moenie waterig wees nie) 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt gemmer poeier mespunt sout 2 eetl strooisuiker 2 eiers 75 ml volroommelk 750 ml kookolie, vir diepbraai *kaneelsuiker So gemaak: ...

Read more

Prego steak rolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Naweek kos !! Vinger aflek lekker een ,sommer  tjop tjop aanmekaar…. 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 300 ml Prego  sous 30ml olie 3 el botter ** 4 Broodrolletjies van jou keuse So gemaak:: Marineer die vleis repies in sous vir minstens 1 uur Skroei die steaks in ’n baie warm pan met ...

Read more

No-Nonsense Peppermint CrispTert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Een van die lekkerste lekker. ooit.. !! 1 blik karamel kondensmelk 250 ml room pakkie tennis beskuitjies 2 tot 3 pepermint crisp stafies Pak vir jou ‘n goeie laag tennis koekies in plat glasbak Skep blikkie karamel kondensmelk eenkant in ‘n mengbak, met ‘n vurk klits dit bietjie tot gladde ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!