Loader

Peper en Sampioensous

2008-05-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 9
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

9 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Tamatie en Uie Sous vir Pap en Wors

  • Sjokolade-koffiesous

  • Mosterdsous

  • Perske bedruipmengsel

  • Biermarinade

Heerlike peper en sampioensous

1 pakkie royco pepersous
1 pakkie sampioene – gewas en opgekap
botter
1 ui
250 ml room

Soteer die uie en sampioene in ‘n bietie botter  tot glasig of soos verkies.

Klits die room en pepersous saam en voeg in by uie en sampioene.

Roer voortdurend.

Sous sal baie dik word, wanneer kook, verwyder van hitte.

Voeg bietjie melk by indien te dik na smaak.

Dis heerlik saam met enige vleis, ook lekker saam met aartappels. Geniet dit!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!