Tag: dumplings
Kluitjies (Dumplings)
250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 15 ml botter 1 eier, geklits 125 ml melk Sif die droë bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met ‘n houtlepel totdat dit sag is.Skep lepels ...
Read moreGouestroop-en-kaneelkluitjies
Kluitjies 250 ml bruismeel Knippie sout halwe tl kaneel halwe tl gemmer 3 el botter 2 groot eiers 30 ml melk (ongeveer) , Sous 250 ml water 250 ml suiker 2 el vars suurlemoensap 5 el gouestroop 5 ml kaneel 3 el botter Sif die meel, sout en kaneel saam. Vryf die botter ...
Read moreOutydse bonesop met broodkluitjies
Sop 100 g spekvleis, in kleiner stukke gesny 1 pak (500 g) droëbone, geweek 3 liter (12 k) water 500 g beesskenkelvleis, in stukke gesaag 1 ui, grof gekap 1 beesvleisaftrekselblokkie 2 ml neutmuskaat 125 ml fyn gekapte vars pietersielie Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Kluitjies 8 snye ...
Read more