Kaas en Marmite Wielletjies
2015-11-09- Course: Ligte Maal
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.6 / 5)
12 People rated this recipe
Related Recipes:
Heerlike versnappering vir ligte middagete tot by die kosblik, so maklik soos koekies eet
1 rol blaardeeg – ontdooi
Marmite smeer
2 kop Cheddar kaas – gerasper
So gemaak
Voorverhit oond 200 C
Rol die ontdooide blaardeeg oop
Smeer lekker dik met Marmite
Sprinkel met gerasperde kaas
Rol nou die deeg in sy lengte gewys op
Sny in wiele, plaas op gesmeerde bakplaat, so 5 cm uitmekaar
Bak vir 15 min tot goudbruin
Geniet