Tag: Marmite
Marmite en Kaas Potbrood
Dis nou ‘n lekker lekker die ! 1 Klaargemaakte Brooddeeg – by supermark 250 g Botter 4 tl Marmite 150 g Cheddar Kaas Rooi peper na smaak (cayenne peper) . Voorverhit oond 180 C In ‘n kastrol smelt die marmite en botter saam, laat effe afkoel Smeer Platboom pot ot ...
Read moreKaas en Marmite Wielletjies
Heerlike versnappering vir ligte middagete tot by die kosblik, so maklik soos koekies eet 1 rol blaardeeg – ontdooi Marmite smeer 2 kop Cheddar kaas – gerasper So gemaak Voorverhit oond 200 C Rol die ontdooide blaardeeg oop Smeer lekker dik met Marmite Sprinkel met gerasperde kaas Rol nou die ...
Read moreJaptrap Ontbyt
“In ‘n Japtrap” ~ als n een pan… Hierdie is heerlike gereg … vinnige maar smaakvol …. 1 Brood ( gesny) Botter Marmite 2 k Gerasperde Kaas 2 pakkie Spek (lekker bruin gebraai) 4 Eiers 1 1/2 Koppie melk Sout en Peper Skyfies tamatie METODE: Smeer die snye brood met ...
Read moreMarmite en cheddar muffins
lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas ...
Read more