Gevulde, gebakte tamaties
2023-11-18- Course: Bygeregte
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
middelmatige tamaties
200g lewersmeer
200g geroomde maaskaas
20ml gekapte ui
sout en peper na smaak
Sny die bokant van elke tamatie af en krap die sagte gedeelte van elke tamatie uit. Meng die lewersmeer, tamatiemoes en roomkaas
saam. Geur met sout en peper. Vul elke tamatie met lewerworsmengsel. Plaas op `n gesmeerde bakplaat. Bak in `n matige oond 180°C vir 15-20 min lank.
*****JP