Tag: gevulde
Hoender rolle
Hierdie is ietsie anders vir as jy mense so bietjie wil beïndruk. Bestanddele: Groot hoenderfilette (plat gekap met vleis hammer tot so 7-8mm dik ) Hoender speserye na smaak Feta kaas Gaar spek stukkies Gaar spinasie(opsioneel) Pot kook water 2 eiers 1 pak Southern Coating Mild of Spicy Olie vir ...
Read moreGEVULDE WILDVLEIS RIBBETJIE
2kg wildsvleis rib, ontbeen en gesout 250ml gedroogde appelkose 200g bees maalvleis 5ml sout 1 knoffelhuisie, gekneus 3 repies spek, opgesny 5ml gekapte tiemie 100g margarien 200ml appelsap Meng die appelkose, maalvleis, sout, knoffel en tiemie om die vulsel te vorm. Smeer aan die binnekant van die rib en rol ...
Read moreGevulde varkvleisrol
Gebruik ontbeende varklende hiervoor. Die vulsel maak dit iets besonders. Rangskik dit op bord met slaai. Die lende 1, 5 kg varklende, ontbeen Sout en swartpeper na smaak 10 ml growwe sout kookolie om mee te smeer Vulsel 1 medium ui, fyn gekap 1 medium appel, fyn gekap 20 ml ...
Read moreGevulde, gebakte tamaties
middelmatige tamaties 200g lewerworssmeer 200g geroomde maaskaas 20ml gekapte ui sout en peper na smaak Sny die bokant van elke tamatie af en krap die sagte gedeelte van elke tamatie uit. Meng die lewerworssmeer, tamatiemoes en roomkaas saam. Geur met sout en peper. Vul elke tamatie met lewerworsmengsel. Plaas op ...
Read more