Tag: afrikaans.boerekos
Taai en krakerig gerookte Eisbein
Bestanddele 1 Gerookte Eisbein per persoon 3 el botter 1 pakkie Royco “spare rib” marinade (aangemaak soos aanwysings op pakkie) 3 el appelkooskonfyt 125 ml coke cola Swaar gewig foelie Metode Voorverhit oond na 180 C Sit vleisstuk in ‘n oondbak met botter gestip onder in. Maak ‘n deksel van ...
Read moreLemoen Piesangbroodjie
2-3 baie ryp piesangs, fyngedruk 2 koppies meel 2 teelepels bakpoeier 1/2 teelepel sout 2/3 koppie griessuiker 2 groot eiers 1/2 koppie groente-olie 1/2 koppie melk Sap van 1 suurlemoen (2 eetlepels sap) versiersel 2 koppies suiker banket sap van 1 suurlemoen 1 eetlepel ongesoute botter, teen kamertemperatuur Hoe om ...
Read moreVanilla Kolwyntjies met Roomkaas Versiersel
1 en halwe koppie meel 3 tl bakpoeier mespunt sout 1 koppie witsuiker 3 groot eiers ~ kamer temperatuur 1 tl vanilla geursel 3 el botter in kastrol gesmelt 1 koppie melk Voorverhit oond na 180°C Voeg die droë bestanddele bymekaar ~ Skud die mengsel in die bak so bietjie, ...
Read moreButternut Sop
Die sop is baie eenvoudig. 1 lekker groot butternut, geskil en blokkies opgesny 1 groot uit opgekap 3 knoffeltoontjies 6 el botter 1 bakkie maaskaas 3 blokkies aftreksel (hoender of groente) 3 koppies kookwater knypie rooipeper Sout en wit peper na smaak Braai die uie en knoffel, rooipeper in die ...
Read moreBeker Poeding
Hierdie is die maklikste mikrogolf poeding… seker jy het al die ander bestandele in jou koskas…. 160 ml koekmeel 120 ml suiker mespunt bakpoeier 2 eiers 90 ml melk 90 ml olie 4 el karamel 1 tl koffiepoeier 2 tl kakao 1 el konfyt Meng al die bestanddele saam en ...
Read moreKondensmelk Melktert
Dubbele Lekkerte ! 1 blik kondensmelk 3 kop water kop melk 6 hoog vol eetlepels mielieblom (cornflour) 2 eiergele ~ geklop 1 teel margarien 1 teel vanielje geursel pak tennisbeskuitjies fyn kaneel Metode In lekker groot pot, bring kondensmelk en water tot kookpunt In ‘n beker meng die cornflour met ...
Read moreKits Mieliebroodjie
– vinnig en absoluut heerlik!! 1 blik roommielies 2 kop bruismeel 1 tl bakpoeier koppie karringmelk 4 eier geklits knypie rooipeper knypie sout So gemaak: Voorverhit oond na 200 grade C In lekker groot mengbak, gooi bruismeel in, , strooi die bakpoeier, sout en rooipeper oor die meel, sif meel ...
Read moreToffie Blondies
1 1/2 koppie ongesoute botter 2 1/2 koppie koekmeel 1 1/2 tl bakpoeier 1/2 tl sout 4 groot eieirs 2 kop kompakte bruinsuiker 1 tl vinalla essence 1 kop gekapte pecan neute 1 kop sagte karamel toffies opgekap so gemaak: 1. Voorverhit oond na 160 grade celcius , sprei oondpan ...
Read moreIngelegde avo’s
Ingelegde avo’s , rek jou avo’s se lewe so 175ml olyfolie, 18 teelepels suurlemoensap 175ml appelasyn of witasyn, 30ml garlic en herb spice, peper korrels na keuse. 1.Sny avo blokke en bedruip met suurlemoensap 2.Mikrogolf op hoog vir een minuut 3.Skud res van bestanddele goed pak avos in bottels en ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745