Loader

Recipe Type: Beesvleis

Gebakte tong met soetsuur mosterdsous

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  1 beestong (gepekel) 3 kruienaeltjies 15ml bruinsuiker 125ml witsuiker 30ml kookolie 30ml koekmeelblom 3ml sout 60ml mosterdpoeier 5ml peperkorrels 250ml kookwater 12.5ml wit asyn 12.5ml mayonnaise sap van een suurlemoen broodkrummels Rol tong op en bind met tou vas. Kook sag in baie kookwater waarby naeltjies, bruinsuiker en peperkorrels ...

Read more

Brandewyn-en-Coke T-Been

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Neem die volgende vir die marinade: Twee koppies Coke Halwe koppie brandewyn Koppie Mrs Ball’s-blatjang Twee eetlepels sojasous Twee eetlepels goeie asyn Goeie gehalte T-Been Gooi twee koppies Coke en die brandewyn in die pan. Voeg Mrs Ball’s by. Kook af tot die hele storie ‘n dunnerige stroop maak. Klits ...

Read more

Gepekelde beestong

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 beestong 3 koppies rooiwynasyn 2 knoffelhuisies, gekap olyfolie koppie pietersielie, gekap teelepel basilie, gekap takkie roosmaryn peper sout Plaas dit in n pan met net genoeg water om dit te bedek. Bring dit stadig tot kookpunt en kook vir 45 minute. Meng bietjie olyfolie met die res van die ...

Read more

Blou kaas Sirlion

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 x 250 g Sirlion Kaassous 15 ml Margarien 250 ml vars Room 100 g Blou kaas(enige soort) Metode Braai sirlion in warm pan soos u verkies. Laat staan so 5 min eenkant. Smelt margarien in kastrol en voeg room by. Breek kaas in stukkies en voeg by room, laat ...

Read more

Pizza Steak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 x 200g Sirlion Biefstuk 8 repies spek, gaargemaak 2 groot uie 1 groen soet rissie (Green Pepper) 1 geel soet rissie 1 rooi soet rissie 6 groen pitlose olywe 6 swart pitlose olywe 15 ml botter/maragrien 30 ml olyfolie/sonneblom olie 400 g Mozarella kaas Sout en peper na smaak. ...

Read more

Maklike Beesstert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

± 1.3kg Beesstert (In skywe gesny) 2 Blikkies Tamatie en Uie smoor 6 Heelkorrels swart peper Sout na smaak 1 teelepel suiker Voeg beesstert in klei oondbak (Verkieslik die tipe wat voor gebruik in water geweek word). Sout na smaak, gooi suiker en swart peper korrels oor, en gooi laaste ...

Read more

Dijon Sirloin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

45 ml dijon mosterd 15 ml lemmetjiesap 10 ml knoffel 1,25 ml sout 2 sirloin steaks 30 ml vars gekapte pietersielie 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 3 el botter Voorverhit oond op 200 C Meng die eerste 4 bestanddele. Plaas die vleis op oonvaste bak , stip met botter en ...

Read more

Gebakte maalvleis gereg

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

500 g maalvleis 1 blikkie tamaties Gevriesde pizza deeg 1 koppie gerasperde chedder kaas ‘n kwart koppie gerasperde parmesaan kaas Voorverhit die oond tot 220 grade. Braai die maalvleis tot bruin. Voeg die tamaties by en kook ‘n verdere 2 minute. Plaas die deeg in ‘n oond bak en druk ...

Read more

Gepeperde Biefstuk met Sampioen Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 biefstukke, vetjies verwyder (± 200 g elk) 5 ml vars gemaalde swartpeper Cooking Spray 250 g gekerfde sampioene 2 groen uie, gekerf 75 ml rooiwyn of beesaftreksel Stel jou oond op rooster (grill). Besprinkel albei kante van die biefstuk met peper. Plaas die biefstukke in ‘n oondbak wat bespuit ...

Read more

Knoffel-en-kruie Biefstukke

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 biefstukke, vet verwyder (± 200 g elk) 2,5 ml sout 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 75 ml gemaalde knoffel 15 ml vars roosmaryn, fyn gekap Besprinkel die biefstukke met sout en peper en bedek dit goed met die knoffel en roosmaryn. Braai dit dadelik of verkoel vir 1 uur. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!