Loader

Recipes from Ingredient: olyfolie

Chefsharkie se Kalkoenpotjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlike alternatief vir ‘n potjie, Hierdie resep kan ook op die stoof gemaak word.Die kalkoen kan ook vervang word met hoenderdye of met haasvleis.   250 ml koekmeelblom 5 ml sout 5 ml swartpeper 5 ml gemengde, gedroogde kruie 1.5 kg kalkoen dye en boudjies, gesny in skywe 75 ml olyfolie ...

Read more

Steak-rolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

  Vinger aflek lekker een die,en sommer  tjop tjop aanmekaar…. 600 g Rump Steak in repies gesny Sous: 100 ml peri-peri / prego sous 100 ml blatjang 1 el bruinsuiker 200 ml coke cola 30ml olie Meng alles goed saam tot suiker opgelos is ** 4 Broodrolletjies van jou keuse ...

Read more