Vriendskap’s Piesangslaai
2013-07-09- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.6 / 5)
8 People rated this recipe
Related Recipes:
‘n lekker piesang slaai resep!! Hier Ella Forster se weergawe:….
Piesangslaai.
1 bakkie room,styf geklits..
2 bakkies appelkoos jogert..
1 tl vanilla..
15 piesangs in skyfies gesny..
Maak so;
Meng die jogert met die styf geklitste room,voeg vanilla by..voeg die piesangs by en roer deur…heerlik…!! @*Ella Forster* facebook/ Boerekos Kookengeniet.
.