Loader

Suurlemoentert met room

2007-06-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

Vulsel:
1 blik kondensmelk
1 eier geel
175ml suurlemoensap
Vars room

Kors:
Enige lekker tert kors of die gewone fyn koekies met botter

Metode:
Sit oond aan op 180’C om warm te word
Druk kors in bak vas
Meng vulsel bestanddele saam
Giet die vulsel in die kors
Sit oond af
Plaas tert in die AF oond vir ongeveer 10 minute (stol proses)
Haal uit en laat afkoel
Bedien met vars geklopte room

* Lewer ‘n keinerig tertjie, bv silver foelie tertbakke

* Let wel, alle suurlemoensappe is nie ewe suur nie. Gooi dus eers 2/3 in en daarna bietjies op ‘n slag by die kondensmelk en proe of dit suur genoeg is na u smaak.
Jy kan ook ‘n blikkie granadella pulp bygooi vir ‘n ekstra lekkerte.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!