Spruitkool Slaai
2011-06-10- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestanddele
300gr spruitkool (brussel sprouts)
3 groot wortels
1 koppie mayonnaise
3 teelepels heuning
2 teelepels duitse mosterd
1 teelepel tabasco sous
sout en peper na smaak
Kerf spruitkool fyn, skil en rasper wortels, meng met kool en gooi in ‘n slaaibak. Meng die res van die bestanddele goed en meng by kool mengsel. Maak die bak toe en bere in yskas tot benodig. Moenie melk by die sous gooi nie, kool trek water en die sous sal baie smaak verloor. Geniet!
.