Loader

Sjokolade – Piesangs

2011-07-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

 SJOKOLADEPIESANGS – bennie geustyn – via Facebook Boerekos Kookengeniet


4 groot ryp piesangs
1x100g blok melksjokolade
rum, koffielikeur of brandewyn(opsioneel)
METODE:
Sny ‘n dun stukkie skil in die lengte van die piesangs af. Breek sjokolade in blokkies & halveer. Druk blokkies in vleis van piesangs. Braai of onder oond rooster  piesangs sowat 10-12 minute onbedek tot vleis sag word & sjokolade begin smelt. Giet ‘n bietjie rum, koffielikeur of brandewyn oor & sit piesangs dadelik voor

 

Recipe Type: Tags: , , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!