Romerige Gerookte Haddock
2014-01-17- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Jy het nodig:
500g gerookte haddock porsies
1/2 kop volroom melk
5 el mayonnaise – cross & blackwell
pakkie wit uiesoppoeier
1 1/2 k suur room
2 k gerasperde kaas
1 et botter
2 el pietersielie
vars gemaalde swartpeper
sout na smaak
So gemaak:
Voorverhit oond 180?C.
Smeet bakpan goed met botter, sit heel vis stukke in pan en geur met sout en gemaalde swart peper. Sprinkel met bietjie pietersielie Klits die melk, mayonnaise, soppoeier en suur room saam.
Gooi bo- oor die vis, sprei eweredig met kaas en en sprinkel weer bietjie pietersielie oor
Bedien met heerlike kleurvolle slaai, varsgebakte broodjie..
Bak vir 40 min tot goudbruin