Perske Glasie
2013-06-27- Course: Nagereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Poeding hoef nooit ingewikkeld te wees nieā¦ ān mooi glas kan dit altyd op sy beste vertoon met min moeite lekkerte.
Perske Glasie:
1 blikkie perskes halwes
1 pakkie instant poeding butterscott geur- aangemaak soos op pakkie, en geset
room- styfgekop
sjokokade of karamel stroop, net so blerts
Skep nou in mooi lang glas jou perskes met bietjie van blikkie se sap, skep āinstantā poeding oor, tot so bietjie voller as halfā¦
skeut geklopte room, en blertsie karamel of sjokolade stroopā¦ of albeiā¦ hoekom dan nou nieā¦ lekkerā¦!!!