Loader

Tag: vla

Oudtydse Vla Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Ek deel graag vandag die klein staatmaker koekies ~ “Oudtydse Vla Koekies ” ~ uit skoonma se boekie, die is ‘n wenner, en jou koekieblikke kan jy gereeld volmaak met die vinnige staatmaker … 250 g botter 250 g suiker 2 eiers 1 tl vanielje geursel 3 el vlapoeier 4 ...

Read more

Kits Custard Tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Lekker maklik… 500ml melk 100ml suiker 25ml vlapoeier 10ml botter 100ml suurlemoensap 397g (1blik) kondensmelk 1Ā¼ pak Tennisbeskuitjies *styfgekopte room(opsioneel) Metode: Maak vla van die melk, suiker en vlapoeier. Voeg die botter daarby en laat dit effens afkoel. Klits die suurlemoensap en kondensmelk saam. Pak ā€˜n laag beskuitjies in ā€˜n ...

Read more

Ongekookte Vla

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy het nodig: 150 ml Vlapoeier bietjie koue water 750 ml kookwater 1 blik kondensmelk 10 ml vanielje essens so gemaak: Gebruik water om die vlapoeier mee te meng tot ā€˜n loperige egalige pasta. sonder klontjies. Gooi borrellende kookwater net nadat dit gekook het by terwyl jy vinnig roer, vir ...

Read more

Potting-Soil Tert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

“Die hele geheim van dit is die rasper van die koekies en dit moet die swart oreo koekies wees.” 4 x bokse Swart Oreo koekies 2 x bakkies maaskaas 4 x koppies melk 2 x pakkies instant pudding (Vanilla) Rasper met grof kant al die Oreo koekies. Meng Instant pudding ...

Read more

Perske Glasie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Poeding hoef nooit ingewikkeld te wees nieā€¦ ā€˜n mooi glas kan dit altyd op sy beste vertoon met min moeite lekkerte. Perske Glasie: 1 blikkie perskes halwes 1 pakkie instant poeding butterscott geur- aangemaak soos op pakkie, en geset room- styfgekop sjokokade of karamel stroop, net so blerts Skep nou ...

Read more

Koekstruif

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Vla: 2 koppies melk 2 eetlepels vlapoeier 2 eetlepels suiker 1 teelepel vanieljegeursel Meng vlapoeier en suiker met melk, roer goed. Kook oor lae hitte tot gaar. Voeg geursel by en laat goed koud word. Koekstruif: 1 pakkie rooi jellie 1 pakkie vars aarbeie 2 eetlepels brandewyn 1 rolkoek of ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!