Loader

Tag: perskes

Perske bedruipmengsel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

25 ml perske pureé5 ml suurlemoensap30 ml heuning5 ml gekapte gemmerwortel Meng alles saam en bedruip vleis terwyl jy braai.

Read more

Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

‘n Eenvoudige, lui maar uithaler resep, vinger aflek lekkerte ! Jy het nodig+- 1½ kg Varkpens (pork belly) – spek se bolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis410g blik KOO perskeskywe in stroopGrowwesout en Peper na smaakBotter *swaargewig foelie So gemaak:- Voorverhit oond 180C Spoel die varkpens deeglik af ...

Read more

Pretoriahoender met perske rys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ma se weergawe van “Pretoriahoender met perske rys” Marinade: kop black peper sous 4 knoffelhuisies gekneus 125 ml olie pakkie wituie soppoeier blikkie sampioene 1 en 1/2 kop tamatiesous koppie chutney bietjie wit wyn of sprite gemaalde swartpeper portugese hoenderspeserye aromat na smaak bietjie gemengde kruie 2 kg Hoenderstukke van ...

Read more

Romany Perske Genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…… vinnig en ohhh heerlik..!! Jy het nodig: 1 blik halwe perskes Sherry van jou keuse 1 pakkie romany creams vanilla roomys, of styf geklopte room So gemaak: 1. Gooi die stroop van die perskes in ‘n aparte koppie. 2. Sit die perskes op ‘n bakplaat. Sit ‘n romany cream ...

Read more

Perske Glasie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Poeding hoef nooit ingewikkeld te wees nie… ‘n mooi glas kan dit altyd op sy beste vertoon met min moeite lekkerte. Perske Glasie: 1 blikkie perskes halwes 1 pakkie instant poeding butterscott geur- aangemaak soos op pakkie, en geset room- styfgekop sjokokade of karamel stroop, net so blerts Skep nou ...

Read more

Perskes En Heuning Boudjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 10 – 15 Hoenderboudjies 250 ml Blatjang 150 ml Heuning 100 ml Mayonnaise 15 ml Kerriepoeier 1 blikkie Perskeskywe 5 ml Sout Vars gemaalde Swartpeper So gemaak: Voorverhit Die Oond Tot 180ºc. Plaas Hoenderboudjies in ‘n Oondkastrol met gepaste dekssel. Meng blatjang, heuning, mayonnaise, kerriepoeier , peper en sout ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!